Inleiding
Inga:Welkom by Makodo fm vandag praat ons met Leanne oor natuurlike geneesingβ¦.
I: Leanne is n holistiese terapeut wat n groot passie het vir organiese kosse natuurlike medisyne soos kruie en ander natuurlike terapiee.
I:Welkom Leanne
L:Dankie ek is baie opgewonde om hier te wees.
Inga: Wat is natuurlike geneesing en medisyne?
L: Natuurlike geneesing is waar die ligaam se natuurlike gensings proses geondersteun en gestimuleer word.Deur net n bietjie ondersteuningΒ isΒ die menslike ligaam in staat tot baie meer as waarvan ons bewus isWat baie belanrik is vir gesondheid is voedings ryke dieet,vars water en baie liefde.
I:Wat behels holistiese genesing?
L:Wel die ligaam is baie meer as net die fisiese, daar is n geestike en n spigiese aspekt as dit kom by geneesing.Daarom is dit belanrik om nie net te fokus op die een deel mar om na n persoon te kyk in sy geheel.
I: Leanne as dit kom by kruie en gesond eet, ons almal weet vars groente en vrugte is belanrik wat anders kan ons in ons dieet insluit om te help dat ons al die nodige minerale en vitamines inkry.

Perdeblom/Dandelion
L: Een van my gusteling plante wat ons almal in ons tuin het is Perdeblom ,engelse naam is Dandelion.Dis die plant wat mens geblaas het as kind om wense mee gemaak het.Hy het geel blomme en n blaar wat lyk soos n leeu se tand.Die blommetjie word dan later n sfeer met klein wit saadjies wat maklik afgeblaas kan word in die wind.Dis n goeie idee om in n kruie boek te kyk dat die regte perdeblom gebruik word,die een met die glade blaar.
I:Is die ander soorte giftig?
L:Nee gelukkig nie so as die verkeerde een gebruik word dan is dit darm nie ernstig nie.
I:Wat kan mens alles gebruik van die plant:
Die wortel, blomme ,blare en stam kan gebruik word.
Perdeblom bevat per/100g :
Vitamine A-338% van wat daagliks benodig word.Vit A help met gesonde vel visie en membrane.
Vitamine K -650% van wat daagliks benodig word.Vit KΒ belanrik in die behandeling van alzeimersΒ en osteopperosis.
Bevat ook potassium, kalsium,, mangaan, yster, and magnesium. V
Vitamines soos foliensuur(Vita B), riboflavien(vit b2), piridoksiene(B6), niasien(B3), vitamin -E and vitamin-C.
I:Waarvoor is perdeblom goed?
Perdeblom is baie goed vir lewer en nier funksie.
Help met stimulasie en afskeiding van gal.
Help met die voorkoming van galstene.
Sysvertering en hardlywigheid en vel uitbarstings.
I:Gebruike?
Die plant kan as geheel in kos of slaai gesit word en net so geeet word.
Daar kan ook n asyn gemaak word.Maak n glashoier vol van die plant vul op met asyn en laat staan vir 6 weke en geniet op slaaie soppe ens.
Daar kan ook n tinktuur gemaak word.Maak n glashouer vol van die plant en vul op met vodka.Laat staan virΒ 2-3 weke en skei dan die plant materiaal van die alkohol.20 tot 30 druppels n dag in water kan dan gebruik word.

Netel
Is n baie goeie krui om op n daaglikse basis te vat as n tee of in slaai.
Van al die kruie bevat Netel die meeste chlorofil Β en bevat ookΒ Vitamine A, C, D and K, kalsium, potassium, phosphorous, yster.
I:Waarvoor is netel goed:
Baie goed vir niere!
Help met nier stene,herbouing van die niere,krampe in die bene en spasmas,vrugbaarheid,kanker ensΒ .
Borrie
Borrie is propvol potassuim, yster,Vit B6 en Curcumin.
Curcumin is wat borrie sy anti-inflamatories kragte gee.
I:Hoe sterk is die anti inflamatorieses kragte van borrie?
Studies is gedoen en die anti-inflamatoriese kragte van Curcumin vergelyk met sterk inflamatoriese farmaseutiese medisyne.
Borrie is ook n baie goeie anti-oksidant. (Help om chemikalia neutraliseer wat skade aan selle aanrig).
Omdat Borrie so goed is vir inflamasie en n anti oksidant is ,help dit vir Artritus,Fibriose,inflimasie in die kolon en kan ook help met Alzeimers.
I:Is daar enige ander gebruike vir borrie?
Borrie is ook baie goed vir men se vel.Dit kan met melk gemeng word en dan as n masker op die vel gesit word.
Borrie is ook n baie bealnrike krui in Ayuveda wat n Hindu sisteem is van medisyne dis hoekom dit geen verassing is dat in hindu troues die vrouens se hele ligaam met borrie gesmeer word voor die troue.
Stop bloeding.
I:Hoe baie kan mens gebruik per dag?
In kos of n eetlepel n dag in melk of yougurt.Borrie word ook betre opgeneem as dit gemeng word met swart peper
I:Ander kruie?
Knoffel-Rou help met infeksie,Gaar is baie goed vir die hart.Koffe olie op voete vir verkoues.
Kaneel-Baie goed vir mense met diabetes.Reguleer bloedsuiker.
Aartappel-Brandwonde
L:Dan wil ek ook net se dat die inligting is nie n vervanging vir gekwalifiseerde mediese hulp.
I:Waar kan mens meer inligting kry oor die kruie en oor jou?
As daar enige iemand is wat kruie of natuurlike produkte wil adverteer op die webwerf kan hulle my ook kontak.
Of as daar enige iemand is wat enige interssante inligting het oor natuurlike medisyne kan hulle vir my n e pos stuur.
Informasie is slegs vir opvoedkundige doeleindes en kan in geen omstandighede gekwalifiseerde mediese hulp vervang nie.